...

god's Karoo

women conference

“This is my desire to Honor you Lord.” Rev. 7:12

1 - 3 November 2024. Mentors Country Estate, Jeffreys Bay.

10th Year Theme: Bountiful Harvest

It's our 10th birthday and you're invited!

This year’s theme will be Bountiful Harvest – the theme represents our 10 year birthday celebration.  We will celebrate the idea of a bountiful harvest with a Thanksgiving Conference overflowing with its bounty of fellowship, friendships, teachings, worship, the Presence of the Holy Spirit and God’s Bountiful Blessings.

 

Our giving  rests upon the great truth that God is a bountifully blessing God, and then our gift in turn should be a bountiful blessing to others. The word of God says our blessing should be “cheerful” – our “cheerful” blessing to YOU is REDUCED fees for 2024!

 

LISTERN HERE!

You are invited!

Who we are

Celebrating 10 years of God's Karoo Women Conference

On 1 – 3 November 2024, God’s Karoo Women Conference, will celebrate her 10th year of supporting women in growing their faith. It will once again be held at the spectacular Mentors Country Venue, Jeffreys Bay. 

We are a passionate team dedicated to empowering women through Christʼs love.  For a decade, our conference has been a beacon of inspiration, uniting sisters in faith to grow, worship, and serve. With a heart for service and a spirit for celebration, we foster a nurturing space where every womanʼs journey is honored. 

 

Join us in celebrating 10 years of sisterhood, learning and worship.

A word from our Founder

Van TOEKA tot NOU - 2024

Dit begin met “jy weet dat jy weet“dat daar iets besig is om deur te kom, maar jy is nie seker van die wat en die hoe nie.

Tydens een van die uitmergelendse droogtes in die Karoo word “Gods Karoo Women“ gebore. Dit was die jaar 1997. In die hopeloosheid van daardie stofpad ervaring, wou ek as jongeling God sien want ek het nog net van Hom gehoor. 

 

In die skool van die lewe, rus Hy my toe deur stampe en stote, hoogtepunte en laagtepunte. Ons verhuis na Willowmore, die dorpie in die Karoo met die warmste mense en toe ons voete hulle vastrapplek vind, weet ek dit is waar Gods Karoo Women gaan gebeur. Ek ontmoet 2 dinamiese vroue en saam met `n ongelooflike span mense, bied ons Gods Karoo Women se eerste konferensie in November 2015 op die skougronde van Willowmore aan. Wat `n belewenis!

 

En net om seker te maak ons is almal op dieselfde bladsy, sak daar `n donderbui reën uit sodat elke vrou op daardie terrein sopnat en gestroop van enige haartooisel en grimering, sommer net soos jy is,  in Sy teenwoordigheid inkom. Want sien daar word gekamp en matrasbeddens in die sale en laat-aand toe die dorpie tot stilstand kom en die maan sy groet kom groet, weerklink `n engelekoor van vrouestemme uit volle bors wat God loof en prys en jy hoor dit tot diep in die dorp en binne my jubel `n dankie Jesus soos nog nooit tevore. 

 

Ons noem dit God`s Karoo Women 

Die Karoo is `n wonderskone, karaktervolle landskap wat eindeloos in die niks uitgestrek lĕ. Klippe, stof, bossies ongenaakbaar in sy droogtes maar absoluut beeldskoon in sy genadetyd, wanneer reën die soetste geur uit die aarde laat opslaan en dankbaarheid in die doringbome en karoobossies  dans.  Jy ruik dit jy voel dit jy leef dit en ons noem dit genade. Net so is die vrou van God wat al die stampe en stote van die lewe ervaar het en nogsteeds in dankbaarheid kan leef en juig want jy sien: Wanneer Christus in ons is dan leef ons gees omdat ons saak met God reggemaak is en daarin is ons oorwinning!!! Die windpomp kan mos nie draai as God nie die wind laat waai nie so rustig wag hy op die wind totdat dit baldadig deur sy “vlerke` begin waai `n tipiese Karoo boodskap“wees stil en erken dat Ek God is“ en so raak die windpomp `n embleem van Gods Karoo Women.

 

Seisoene

Ons groet Willowmore, maar koester vir altyd ons Karoo herinneringe. Mentors Venue by Jeffreysbaai maak hul deure vir ons oop en ons begin ons nuwe seisoen van Gods Karoo Women in November 2022. Ons Goddellike opdrag om die Lig in `n donker wĕreld  te leef want, lig verander nie noodwendig jou omstandighede nie, maar jou hart en so skep God`s Karoo Women `n platform waartydens baie vroue dwarsoor ons land die eerste keer hul God ontmoet.

 

Mag die Glimlag van die Vader oor julle wees. Amoúr Strydom

Book your weekend accommodation

We encourage you to book your weekend accommodation in advance. You don't want to miss any of the sessions over the weekend.
We do not handle any accommodation requests. Please get in contact with the Jeffreys Bay Tourism Office to assist with your accommodation bookings, visit their website at www.jeffreysbaytourism.org/ or contact them on 042 293 2923.

Seraphinite AcceleratorOptimized by Seraphinite Accelerator
Turns on site high speed to be attractive for people and search engines.